Elke aand het ek dieselfde DROOM.
Die was The Chosen kyk kan seker die mees duidelikste prentjie hê van waar Simon op die water stap. En Jesus nader kom.
Nou in my droom kom Jesus aan gestap deur die storm op die water steek sy hand uit na my en vra…. Roxy vertrou jy My met JOU hele hart. En eerlik ek twyfel nie een oomblik nie, want my antwoord is Ja Natiurlik. Maar elke keer as ek uitklim en op die water staan sink ek so vinnig onder die water en elke keer steek Jesus sy hand uit en red my… en eerlik soms wonder ek dalk vertrou
Ek Vader net nie genoeg nie, want hoekom sink ek elke keer….
Ek dink deesdae aan goeie mense wat deur slegte dinge of tye gaan, siekte, siek kinders, finansiele kriesis, werk stress, huwelik, uitdaagings…. Deesdae is my sê ding… ek het soveel meer vrae as antwoorde!
Maar eending weet ek seker… ongeag my Goliat of die Berg voor my - I will Glorify you in every storm and every situasion for You are a Good Good Father and I am Loved by You.
Ek hou niks daarvan om n probleem te hê nie en ek probeer altyd so vinnig moontlik n oplossing of n plan te maak sodat my paaie gelyk kan wees en my Fokus net op God.
Nou wat ookal jou Test vanaand is, ek weet jy glo my nie vanaand nie maar Your Test will become your Testimony! Want God het n plan vir jou! n Plan vir Voorspoed en nie teënspoed nie. Jou naam is gegraveer in die palm van suSyhand en jy is Syne!
Comments