top of page

Kroondraers - Rolene Strauss

Writer's picture: Dana JordaanDana Jordaan



KROONLIEF is genooi om deel te vorm van die spesiale geleentheid en die wonderlike voorreg gehad om deel te wees van die VroueOggend wat Helpende Hande Solidariteit (Paarl) gereel het op Saterdag, 19 Oktober 2024.


Hulle gasspreeker was die pragtige Rolene Strauss, watse Inspirasie is die vrou net nie.

Roxsanne Jordaan het ook die geleentheid gekry om die hart en die storie agter KROONLIEF te deel met die vroue wat die spesiale funksie by gewoon het. Ook kon KROONLIEF produkte uitgestal en verkoop word op die dag!

Perfekte Love Inspired Bederf, spesiaal van my hart tot joune


9 views0 comments

Recent Posts

See All

My Test will Always become My Testimony

Elke aand het ek dieselfde DROOM. Die was The Chosen kyk kan seker die mees duidelikste prentjie hê van waar Simon op die water stap. En...

Comments


bottom of page